
Junie (Goud)
somber buig die blom
ademloos voor koue vuur
bloeibraak groublou kaal
Andries Fourie
(Seirdna)
20.06.2023
Neologisme: Bloeibraak – Sonder blom
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
somber buig die blom
ademloos voor koue vuur
bloeibraak groublou kaal
Andries Fourie
(Seirdna)
20.06.2023
Neologisme: Bloeibraak – Sonder blom
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Junie 2023 – Winter projek