deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Oopplanne vos onder lammers 18 November 2023 575 gesien 0 Komentare 0hou van Juweel in sagte lap lê die kleinnood wat uniek die spasie vul tussen verstand en hart veilig in ons kas benoud kyk ek na sy hand op lae rug wat rustig op jou roklap lê ek wroeg hy vind ook rus in jou kas Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende