
Jy is my alles
My geliefde,
waar sal ek begin
jy is my siel se slanke vorstin
die enorme vrou van al my drome
die formidabel bron van liefde
dit is hoe ek oor jou binne voel
tot die jare oor ons lewens kom spoel.
©Z.Kochk
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.