Jongste aktiwiteit:

KAAPSTAD

KAAPSTAD

In Suid Afrika is Kaapstad gelee
een van die wêreld se sewe wonders
staan tafelberg langs die blouste see
met besonderse beeldskone natuur

Kaap van storms met water wonders
het diep in my hart en siel kom lê
tafelberg se groot wit wolke kombers
het sagkens oor die berg kom lê

tafelberg se uitsig strek vêr oor see
gly kabelkar hoog oor die berg se hange
kleurvol huisies sien ń skilder prentjie
in die hawe lê die skepe langs die see

duisende mense besoek die waterfront
die boot vol mense vaar na Robin eiland
die plante en diere in die natuur reseraat
maak kaapse punt sy suidewye draai

mense stap al langs die see water
speel al die kinders orals in die strande
branderplak ryers baljaar in die branders
waterfront en sy duisende besoekers

@Eleen van Deventer Vorster




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed