Jongste aktiwiteit:

Kompetisie(Bladsy 14)

Twee okerpoele weerkaats oor die verouderde beeld van ‘n vrou, streel sag oor die silwersee van wysheid en koester die fyn lagplootjies langs die oë en bekyk Vadertyd se spore langs die mond Oker sug… sak stadig op haar slenterspoor en drentel oor die buitelyne van mens en wonder of elke digteres haarself so ontleed […]

Wanneer die sweepslae in my soos simbale begin raas en die leemte diep binne sy koue asem oor my blaas, vind ek langs stille waters van ‘n kluisenaarsbestaan vrede wat vreesloos fladder om ‘n vergulde wintermaan Aan die some van my drome swaai boepens-wense saam soos Jakobsbaai se branders wat speel-speel kom en gaan Eksentriek […]

“grootsheid het gewelf geword, genade water” – Bibi Slippers Bibi het ‘n biblioteek vol boeke (meestal digbundels) op instagram hier maak sy miljuisende afskrifte van al ses-en-twintig letters van die alfabet waarmee het sy ons skrywersheelal herskep tot ‘n songod sonder paperjams skape laat haar hart sag kraak (Skapie-mê. Skapie-mê. Só sê sy haar sê.) […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed