Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 10)

    op sosiale media onpersoonlik en koud vorm dit die sosiale gom wat mense laat skakel   anders as persoonlike introvertiese sosiale gedrag praat wildvreemde mense met mekaar asof ou vriende   tussen die allegaartjies van pseudo-komediante-twak groei daar gemeeensame kontak in woorde wat gevoel dra   hoewel dit vaag kan wees ondersteun mense […]

    na dae se prikkels van klanke, gesigte bewegende dele wat flits indrukke wat gevorm word voor en nadele opgesomde idees goed- en slegte – weldeurdagte nadenke kry ek nou die blywende indruk dat nie alle werkers goed geskool is nie in plaas van een toesighouer is daar meervoudige “items” wat rondstaan beveel, en […]

    in digte mis word jy geplant om die verskil te maak tussen verdigsel en digtheid verskil tussen goud en plastiek se hoë en lae digtheid bevolkingsdigtheid fabels oor wysheid wat uit digskedels tevoorskyn kom wat prikkelbaar onaanpasbaar afwyk van enige egte wysheid van verstand   © Tearlach.    

    soms is jy die magtige weskus-see die mega-mens van branders en sout met ‘n stem wat die stilte breek soos golwe teen rots jou drome is wyd, ongetem en uitermate groot soos die suidwesterwind wat die duine verskuif ’n reus wat die lewe heeltyd wil uitdaag en in jou ontembare, lewenskragtige loop is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed