[SILWER] Waar Niks Ontbreek Nie
WAAR NIKS ONTBREEK NIE Die Here is my Herder, sterk en groot, Hy lei my waar die stille waters vloei; Wanneer die wêreld dreig met angs en dood, laat Hy in my die vaste vrede groei. *** Geen aardse skat kan ooit my hart versadig, geen kroon of goud kan ware rykdom gee; Sy liefde […]
Sou spiere maar net soos ñ koekie kom sit
Sou spiere maar net soos ‘n koekie kom sit Tuisgebak uit Ma se oond, koekies van alle geure en koeksisters wat blink. Melktert vol kaneel, met of sonder kors. Skelm met ‘n lepel uit die yskas, is hoe jy daardie een die beste waardeer. Happie hier en happie daar, skielik klou die vet om […]
Kommer is soos ñ sosatie
Kommer is soos ‘n sosatie Alles skop af by die skerp stok. Soos ‘n pyl pak ons elke keuse aan. Elke keuse is ‘n bestanddeel: ‘n bietjie vleis, ‘n bietjie vet, dalk ‘n ui of ‘n warm peper. Stadig ryg ons die stokkie vol met ons eie besluit se kwel. Kerrie of plein, iewers […]
Die plek waar tyd stil kan staan
Die plek waar tyd stil kan staan Moeg geroei, geanker, lê my skuit op die dooie see. Kan ek hier gister se sand afvee? Drome deur die woestynwind verwaai, branders het hierdie skuit na alle rigtings laat draai. Is hierdie die plek waar tyd net vir ‘n rukkie stil sal staan? […]
Nog ñ Engel het ons verlaat
Nog ‘n Engel het ons verlaat Goue stem, enig in haar soort. Kon sy almal se harte roof met mooi musiek en ‘n boodskap om oor na te dink. Elke lied, se woorde en boodskap, kon jy voel. ‘n Hart van goud en ‘n goeie resep om jou drome te gaan haal […]
ñ Daizy en grassaad vir ma
‘n Daisy en ‘n grassaad vir Ma Vandat ek haar kan onthou, was dit wat klein is groot vir haar. Goeie tafelmaniere is meer werd as beloftes oor al die mooi. Geld was nog altyd vir haar ‘n groot gevaar. “Dit slaap koud,” kan ek steeds haar woorde onthou. “Jou beste […]
… waar die storms gaan lê (SILWER)
… waar die storms gaan lê herinneringe dwaal in vlakgraf-se-seer want die dood het jou van my weg kom skeur nou bloei my hart op papier – koud – soekend na woorde in die stilte van die woud ek onthou ‘n affodil se geel wat op jou graf pryk (die granietplate was versier in die […]
Maandag heel week lank
Maandag heel week lank Vandag voel soos vakansiewasgoed: opgehoop, en niks kom klaar nie. Die wind waai ook op sy beurt alles deurmekaar. Kan een vakansiedag werklik die res van die dae laat slaap, en vir Maandag die kans gee om die hele week te pronk as baas? Dalk lê […]