Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 9)

Stella   ’n Vrou van bitter ver. ’n Gesig sonder ’n stem.   Haar syferwoorde tref my hart, onwetend vat sy elke dag my hand.   Waaroor ook al ek met my woorde loop, volg sy saam.   Of ons aan die deur van gister klop of oor môre lag. Soms gaan vee ons die […]

    hoe behoort jy te leef watter reëls behoort jy te volg volg jy antropologies, slaafs ’n tendens die: “dit-is-die-regte-ding-om-te-doen” of bly jy by jou kulturele erfenis waar jy jou etiese beginsels op alles probeer toepas dit wat jou karakter verteenwoordig of buig jy voor die bose immoraliteit in ’n amorele onverskilligheid van que […]

Die skrywer…   Hy skryf oor die lewe, sy skryf oor die liefde. Die ander vrou oor gister, die jongman oor môre.   Daar is die skrywer wat gaan verdwaal in groot woorde, die gewone een wat skryf dit wat die hart vertel.   Die leser voel hoe die woorde praat. Soms is dit vir […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed