Gister se kis
Gister se kis Gister lê begrawe in ’n groot houtkas, diep agter in die hart se tuin. Môre loer nog deur die venster, vandag word nog afgestof. Lankal vergete, seer se trane is opgehou huil. Lag het nog net ’n glimlag oorgehou. Soms kom ’n heel onbekende en probeer iets mooi in die hart se […]
Deur my oë – (Dialoog met ’n groot Albatros)
Rentmeester van die Groot Meester ek ’n Grootalbatros ek staan vandag hier voor jou as afgevaardigde van al die Albatrosse wat in Suider-Afrika se seewaters woon die rentmeesters van die Groot Meester het ons in drie groepe ingedeel naamlik die groot Albatrosse waarvan ek natuurlik deel is Malmokke en Bruinalbatrosse ons is groot voëls wit […]
lente fees
kinderpret ontaard in geweld verdraaide valse waardes ingegroef deur vals media naratief verwater eens geankerde morele waardes na onnadenkende jeugmisdadige “pret” dit alles loop uit op moordadigheid grippe, grappe, gross’e lei tot lewensverlies dan wil ouers dit regverdig terwyl hul self fouteer self geen rekenskap wil erken net nog een laer vlak van hedendaagse […]
Winter in die lente
Winter in die lente Grou grys hang die mis tot laag op die grond. Ysige wind kruip deur elke venster en gaatjie. Strande leeg, almal getooi in serp en jas. Hierdie koue ken hul goed. Terwyl die binneland begin bloei en stadig regmaak vir die reën se groei, bibber die […]
Wanneer woorde opraak
Wanneer woorde opraak Windverwaaid lê die woorde, gesaai in my kop. Elke skrywe begin wys ‘n flop. Muse werk vandag in iemand anders se kop, los my met net haar muise om tussen my woorde nes te skop. Gedagtis vloei soos riviere en verdwyn in ‘n groot oseaan vol niks. Letters […]
Bestaan dit nog
Bestaan dit nog? Briewe nat gelek en toe geplak. Seëls gaan koop by die poskantoor. Wanneer die posman kom, hol almal saam vir die brief wat kom. Ou landlyn — iemand skree: TELEFOON! sou hy lui. Vandag vervang met ‘n hardfoon wat kort-kort lui. Opregte “Goeiemôre” of “lekker slaap” is vervang met prentjies deur iemand […]
Die paaie is twee
# Silwer My Kompas van die lewe gee deur woelige storms rigting waar ook ek heen strewe om my na my eindoel te bring sodra weg beweeg van koers weet, jy vergeet van die kompas hardkoppig in eie pad in beweeg eindig in vuil, gevaarlike steeg wie kan help in jou saak […]
Jy was Skollie
Jy was skollie… Jou pa was streng, jou ma gewoon. Gebid dat God jou moet beloon. Goed het jy bedoel, hard geval en weer probeer. Seer het jou ‘n hele paar lesse geleer. Aanvaarding was al wat jy wou hê, ongeag die prys wat voorlê. Onder jou lag en menswees dra […]
Mooi tussen die lelik
Mooi tussen die lelik Geelgoue gras lê oor die vlakte gesaai. Reën kom en maak eers weer ‘n ander seisoen sy draai. Windpomp klak doer ver, met geleende wind vir ‘n druppel of drie. Pers blom kom groei uit niks, kom wys lewe hier is nog nie geblus. ©️ Ryno du […]