Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 7)

Saartjie Kleinhans Gebore en getoë daar agter die klipperand. Skooljare onder die kameeldoringboom. Geleer skryf in die sand. Met klippe getel en dollos gespeel. Gelapte rok, maniere ongeskool. Tog was daar iets mooi in die vuilgesig-nooi. Oor die vlaktes het sy gehardloop. Kaalvoetkind—skoene het haar glo gebyt. Waar jy haar ook sou gewaar, sou jy […]

    teenoor die wêreld staan die geestelike denke godsdienstigheid bring passie om bonatuurlike bestaan van God te erken teenoor die liggaamlike jou oneindige nietigheid teenoor die Skepper te kan verstaan slegs dan kom daar helderheid om jou plek in kosmos te begin verstaan te verwerk hoekom jy nog hier is   © Tearlach.   […]

Straatjolyt Onthou jy die jare van toe? Kattekwaad en vrugte steel. Toe kinders nog tok-tokkie kon speel. Bure bring en braai. Hier voor in die straat maak almal saam ‘n groot lawaai. Musiek speel. Jonges dans. Oues tik op die maat van die musiek. Voordeur staan oop. Kinders stoot mekaar op die kruiwa rond. Honde […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed