Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 62)

Woeste Veertig Jaar Deur Ryno du Plessis Moses vat die pad na die Beloofde Land, honger en dors, veertig jaar. Geloof moes hul bou, vertroue moes hul aan klou. Hoe het hul dit oorleef?’n styd om te beleef. Hier op my eie lewenspad, stap ek deur ander sand van die woestyn. Israeliete kon mekaar seker […]

    soos duine in wind en water geskep en vernietig eensaam, alleen, aanhoudend kom en gaan in ewigheidsdroom so kom en gaan geslagte van mense een vir een, miljoene, miljarde saam oor eeue en millenia se ervarings van ontwikkel, weer vergaan groei uit niks tot verhewe uitsonderlike bestaan van eerste geluid tot laaste asem […]

Heilige bloed Deur Ryno du Plessis Met heilige bloed op Golgota het Hy die prys betaal. Die dood het Hy oorwin, ’n lewe vir my en jou. ’n Ewige lewe, vry van sonde. Tog kies ons ’n lewe verbode. Soos ’n ondankbare kind is ek aan die wêreld gebind, verblind—die prys reeds betaal. Vir my […]

Kuns Sonder Siel in skerms se koue lig word woorde gebore sonder ’n hart wat werklik voel dit klink soos kuns, maar bly tog verlore tegnologies ontbreek en koel. die pen wat eens sag oor papier kon gly, raak stil in die skadu van krag, waar siel nou verdwyn in algoritme se ry en patrone […]

deur
vir Gedigte

Paasfees Deur: Ryno du Plessis Groot fees, kom vang gees. Lekker goed gaan die haas bring. Kinders lag, geniet die dag. Skink nog wyn, Paasfees is hier, ons moet dit vier. Braaivleisvuur, redelik duur. Kom ons geniet elke uur. Hierdie was ’n donker uur, ons Redder het soveel pyn verduur. Sê ons wel dankie vir […]

    skugter is jy skalkse glimlag verfynde gelaat natuurlike mooi vrolik getooi   skim is jy vir altyd ja wat ek sien is net goud word oud   verlede ja verrimpelde hede ook ja derdom wyd plooie syd   diep binne koester mooi saggies rooi in lig getooi by sinne   © Tearlach.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed