Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 871)

Drie uur in die môre oor die nag se walms in palms sing ‘n kriek triestig van verdriet krr-krrr-krrr-tjie-krr sy liriek word spasmodies met wanstaltige note – geen antwoord op sy skree – maar eensaamheid sleep hom mee ritmies tik dié nag verby vlietend ontbind my gedagtes v-l-u-g-t-e-n-d dit bring my t’rug na jóú my […]

Ek dans kaal voet op die grond Waai die sydoek in die wind In myself gevind niemand wat my bind Dans op die maat van musiek Is nie mimiek Dans voor die musiek op hou Dra ek my boodskap uit Ek is vrou lief vir my musiek So het ek gedans deur die lewe My […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed