HARLEKYN
Jacoba Isabella O’Neil 3 September 2015 om 02:14 NM. · DIE HARLEKYN. Wit geverfde gesig met ‘n ronde rooi neus kolle oral in kleure oor jou gesig geverf swart strepe onder die oe wat lyk soos trane in jou klere so kleurvol en punt skoene met ‘n eenvoudige hoedtjie op jou kop waaronder stokkies hare […]
winde van verandering
warrelwinde van verandering maak my ‘n vreemdeling woeste winde ruk aan my huis se dak verdraai my gees ek hoor hoe die jakkalse tjank die wilde honde snuffel by my deur vrees maak my dit wat ek nooit wou wees ek sien groot bome skeur en val waar daar lewe was is dood my reënboog-drome […]
lentetyd
Nuwe lewe roer in ou boomsap lentetyd beloftetyd kleurebotsels blom almal kry die blye boodskap die swaeltjies het huis toe gekom. Te lank die winter kou te lank die winter grou ‘n kakafonie van kleur en klank bars kos as voëls saamsnater dit is ‘n nuwe seisoen dit is tyd om nes te bou tiptol, […]
Om weet te leef
Jy weef vir my ‘n mat so sweef ons hoog bo die grond oor dale, oor berge, hoog bo wolke. Jy sing vir my ‘n lied wat eggo’s vleg om my siel beroof my ruimtes van stiltes so neurie ons saam met die wind en dans in die strale van die son. Jy skilder vir […]
Adelike siele
Jy was dom om na haar toe te kom in haar hart te kruip eeue lank te wag, g-e-d-u-l-d-i-g agter haar dofste eng spieël kadawers van dieselfde klawers narkoties in die walms van jul stiltes hou jy aan om haar siel uit ‘n skulp te mes met jou segende vingers liefkoos jy elke primadeeltjie van […]
Kan jy onthou?
Ek wonder of jy kan onthou dat ons ligjare gelede gedans het op die walms van die maan lank voor skadu’s gate sou brand deur ons gevleuelde drome; toe ons vir ‘n oomblik net na mekaar kon staar terwyl ek sterre probeer plant in jou oë. Lank gelede, my engel was jy d-a-a-r as ek […]
Blind wees
Vroeg in die morestond met sonsopkoms en die laaste sien van die morester se verdwyning kom gedagtes by my op hoe ver het ons mens gedaal na vlakke in ‘n wereld van ons eie niksseggend kyk ons toe hoe lewens afgebreek word hoe ‘n land inmekaar tuimel ‘n volk uitgestoot word op sy geboorte grond […]
Soekend
Ek soek jou in die more ek soek jou in die aand Iewers by die werk naby my gisters more kom ‘n nuwe dag wagtend in vroeë dou in die sonstraal van verlange weet ek die koue wintersnagte toegevou in warm kombers jou liggaamshitte ontbreek soekend in die geur van koffie te vinde saamgevoeg in […]
Klawerbord en die Liefde
Saggies hoor ek die klawerbord in die agtergrond gespeel deur die een wat my die grootste vreugde bring maar hier diep binne in my lê daar ‘n leegte soos min want groot is die liefde tussen my en hom maar ‘n verskriklike alleenheid pak my beet want waar eens ‘n tere familie band was van […]