Sy verstaan als
Tussen die blaaie van ‘n moeder’s geheue, Op die kroontjie van haar hart Gly-gly Die ouderdom verby. Ek’t jou so lank terug ontmoet, Ek’t die ontmoeting nie onthou. Ek was gebore in ‘n sagte wereld, ‘n stukkie van jou. Deur die halms van addololsensie Het jy hulpeloos wou gryp na jou kindjie in die wiegie […]
Oggend gebed
Here laat my wees soos ‘n boom wat sy takke ver uitreik vrugte dra op sy tyd aan die moeë reisiger skadu bied ‘n boom geplant by waterstrome waar ek rus kan vind in die oggend U stem kan hoor U woord kan indrink elke dag en as dit nag word rondom my kan skuil […]
Herfsberusting
ek proe die heuning soelte sluk daaraan word vervul met ‘n geel-bruin-blou palet koperblare wat my naderwink ‘n stilte wat in my rus kom vind as skadu’s groei oor my sontapyt weet ek dit is tyd tyd vir berusting weg is die snikhete dae van woeker en verwyt… van vrae van smag na meer van […]
Vuurwerke
vuurwerke ontplof in my wese verf reënboog strepe oor my donkermaan van net bestaan U het my ‘n sandkorreltjie gevind U maak my ‘n koningskind vuurwerke pols in duisend vonke deur my wese ek wil ‘n nuwe lied sing met elke vesel in my lof en eer aan U bring U grootheid bely met my […]
Carpe Diem
ek hoor die stilte tussen nag en dag breek rol die oggendstond soetheid rond in my mond. proe die nuwe dag op my tong. as ek snoesig tussen wakker en slaap huiwer asem ek die oggend in. ‘n nuwe nuut begin vou oop in my. ek dank my Skepper dat ek leef voluit kan lewe […]
Laaste uur
ag Heer gee dat in my laaste uur ek opreg voor U sal staan my gees ‘n brandende vuur vir U koninkryk nie ‘n flikkerende half-dood kers wat brand vir mense skyn laat my oorwin en aanhou glo al gaan ek deur helse pyn o Heer maak my gelouterde goud maak my minder en U […]
Alfa en Omega
juig almal juig Jesus kom weer nie as ‘n kind in ‘n krip as ‘n man aan ‘n kruis maar as die Almagtige tweesnydende swaard in wie se stem die waters druis as die Alfa en Omega in al Sy heerlikheid wat skyn soos die son op ons ongeregtigheid elke knie sal buig elke mond […]
Vrolik speel die handjies
Vrolik speel die handjies vrolik oor die stof vrolik wip die bokstertjies Die voetjies vaal en dof. Vrolik roep die loerie, vrolik blik die dam. Rasend ploeg die trekker, soos ‘n afgeleefde man. Vrolik blaf die honde vrolik lag die vink. Bemoerd pluk ‘n hen haar vere op. Die komposhope stink. Vrolik speel die kind, […]
BOKKIE DIE KARWAG
OKKIE DIE KARWAG Bokkie was jou naam sonder eer of faam hang jy siek aan jou raam hande vou jy saam Honger knaag vir net ‘n stukkie brood en iets om te drink ‘n barhantige samaritaan kom verby en vat jou saam Waardig in jou laaste dae is daar vir jou gedra Deur ‘n hand […]
Psalms
ek wil psalmsing tot eer van U naam U die Allerhoogste is my redder my Beskermer U hou my hand vas ek sal nie wankel nie op hoe plekke laat U my veilig loop U is my rotsvesting my skild teen gevaar U bedek my met U vleuels U laat my veilig woon in die […]