Jongste aktiwiteit:

BOKKIE DIE KARWAG

OKKIE DIE KARWAG
Bokkie was jou naam
sonder eer of faam
hang jy siek aan jou raam
hande vou jy saam
Honger knaag  vir net
‘n stukkie brood en iets
om te drink
‘n barhantige samaritaan
kom verby en vat jou saam
Waardig in jou laaste dae
is daar vir jou gedra
Deur ‘n hand so Groot
Totdat jou reis finaal
sy bestemming bereik.
Nooit weer sal jou jou hande vou
waar honger knaag
Vir ewig is jy nou waardig
Rus sag Bokkie…….
~Jac
~
2015-03-23
koppie reg voorbehou.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed