Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 120)

    opvoeding geletterdheid lewenstandaard lewensverwagting alles relatief tot omgewing   waarmee hou ek myself besig waarna streef ek in my lewe beinvloed my kultuur my kan ek daaruit ontsnap wat verwag ek nou   telkens die vrae hoe het dit gebeur dat die stert van nasies vandag se leiers geword het sal dit ooit […]

    op maat van stiegriem geklop van hoewe in stof skeurgeluid van houtblokremme maalgeluide van houtspeke om naaf ritmiese geswaai van houtemmer steungeluide van osse wat trek musiek in boerseun se ore transportwa, ossewa eenspoorploeg baler in hooi damskrop in stof teen wal dit is lewe   © Tearlach.  

SOROS – ΟΝΟΜΑ ΜΟΝΟ Gebore met sout in sy are, koper kompas in die regterhand geanker — ’n seerower, wild van gees. Met beide hande die papegaai gebuit, uit ’n Sikladiese klooster se puin. Nou woon onthou op sy skouer. Sofos knik-knik: Σος ειμί, τίμιε, σός Kaarte vou romanties, ontbloot die horison, die skeepswiel buig […]

    op die vlak langs hoë duine verkluim wit huisies in winterkoue en reën ingedagte sit hy voor knetterende kaggel met effense hitte ideale situasie vir terugdink ver onder alkoof van herinneringe sweef daar borrels van hipertensie rond dreigende opbou van drukking oor verdrukking onregverdighede uit duister verlede eentonige herhaling wat dreig om tsunami […]

  wanneer allesvretergolwe verwoes waai sterker winde met alleseterduine soos omnivore gaan dit tekere in my lewe belemmer al wat verwagting kan wees obstrukteer byna elke denke ondermyn my woorde bedek my gedagtes onder drielaag sandhope waaruit krappe tevoorskyn moet kom om sin te maak van decapoda verdopte bestaan   © Tearlach. (Decapoda – tienpotiges) […]

Mure van Sout en Tyd waar vissershuisies hurk teen sout se koue kus lê skadus lank oor sand wat stilweg lê en rus mure in melk-kalk en room se ligte geur breek die wind se stem voor elke huis se deur golwe verf die rots in skuim se wit tapyt ‘wyl meeue draai waar sonlig, […]

deur
vir Gedigte

    tydens dagbreek van ons vriendskap het die strale al verskyn sonstrale van genadige hitte skerp gespits in helder kleure beloftes van wat nog kan kom melodie van ons saamwees polifoniese tekstuur of monofoniese ritme in jare vervorm   © Tearlach. Ritmos – grieks vir ritme polifonies – veelstemmig monofonies – eenstemmig

    kyk, as perskebome begin bot jy weet mos, daardie groen spruitjie daardie nuwe groeipuntjie aan elke takkie dan, is die lente aan die kom wag jy vir die pienk blom so wag ons op jou op jou groen spruite wat nou dringend moet kom voorlopers van wit, oranje en pienk wat my duin […]

    daar hang mis oor my duin nag se donkerstrale beweeg langsaam spookbeelde dans oor dreunende golwe kermende meeugeluide vul die grys lug met elke brander die wit soom wat lewe uitstort oor sand so vorm elke gedagte sy eie relaas woorde wat uitstrek oor wye velde van aktiewe breingolwe in sensoriese reëlmaat van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed