Jongste aktiwiteit:

moi

 

 

opvoeding

geletterdheid

lewenstandaard

lewensverwagting

alles relatief tot omgewing

 

waarmee hou ek myself besig

waarna streef ek in my lewe

beinvloed my kultuur my

kan ek daaruit ontsnap

wat verwag ek nou

 

telkens die vrae

hoe het dit gebeur

dat die stert van nasies

vandag se leiers geword het

sal dit ooit weer verander

 

skimme van die verlede

het teenswoordige nagmerries

in ontstellende modderas geplons

waar sal hierdie moddertsunami

aan einde van die dekade val

 

© Tearlach.

(m.o.i. = Menslike ontwikkelingsindeks)

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed