Bruid van die Onpeilbare Dieptes
Liesel loop uit die huis uit, haar dun truitjie styf teen haar getrek soos die wind dit probeer steel. Daar’s net een plek waarheen sy kan gaan om beter te voel: die see. Sy loop vinnig deur die stil skemer strate. Al haar bure is besig met aandete. Sy’s seker daarvan, want dis die tipe […]
Kringloop
Kringloop Die lewe is ‘n sirkel wat beweeg van punt tot punt, tot uitendelik weer by die punt waar alles begin het. My lewe was sorgloos Maar die sirkel het beweeg en ek het jou ontmoet, Jy wat my laat vergeet het van ‘n ander. Die sirkel het egter weer begin draai en ons soos […]
DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 9
Kas en Annetjie het na Stefan by Chantal se woonstel aan gekom. Kas wou net klop toe die rusie losbars en Annetjie sy arm vasgryp. Hulle staan en luister na die rusie tussen Stefan en Chantal en hoor duidelik hoe Chantal vir Stefan daarvan beskuldig dat hy haar wou vermoor. Dan hoor hulle hoe die […]
lettergreep
Ter inleiding gryp ek na spasies om semanties halwe woorde te ontleed vir beter begrip, sodat ek subteks in konteks kan hou wat die los bande tussen letters sinvol sluit, selfstandig as slot
Gew-ete
My hart eet gif uit die bord van b-ete-r w-ete
Ek Onthou
Ek Onthou Hoe kan ek julle ooit vergeet wat my lewenspad gekruis het? Hoe kan ek julle ooit vergeet wat ‘n impak op my lewe gemaak het mense doodgewoon en lojaal tot bo gemiddeld en begaafd want vir almal was ek lief ongeag op eie meriete— Hoe kan ek julle ooit vergeet al die paaie […]
Diverse Liefdes
Diverse Liefdes Liefde is so ‘n wye begrip en is nie beperk tot die erotiese mens tot mens verhoudings nie— Al my voorkeure wissel in grade van liefde soos in kosse, plante, diere, familie, platoniese vriendskappe en sluit dus die breë spektrum van die lewe in met al die diverse afdelings en oral skuil my […]
Droomland Liefdesfantasie
Droomland Liefdesfantasie Snags wandel ek in my drome na ‘n geheime Kammaland waar my geliefde wag maar waar is my droomwandelinge wie gryp en steel dit van my weg nes ek wakker word en waar word dit versteek, want die ingang bly verborge en open slegs gedurende jou diep rustige slaap— Ek en my geliefde […]
Jy
Jy Met jou windverwaaide kuif en tergende dimpels-glimlag was jy veroweraar op die krieketveld Sowel as in die liefdes paradys. Vir my het jy gevang terwyl my hart nog aan ‘n ander moes behoort. En ek het jou gevolg met blinde verering in my oë. Misverstande het egter ons ontwakende liefde dood gesmoor en ons […]
Kom stagneer in my hart
In die skroeiende laatnag-uur trek eensaamheid in rou swartlamfer oor my kyk skyn die Hemelse sfeer sterreloos, leeg klink die naguil se roep klakkeloos en; my siel skree in wanhoopstaal ág – word jy deel van my biografie Kom snoei nou die wilde bouquinevilla dat dit weer in volheid maldadigpers kan blom kom deel my […]