Doka
Strale val subjektief oorbelig op vers formaat geprojekteer deur negatief as bundels swart en wit in die lens se objektief om sigbaar vergroot te lê, in die donker as ligsensitief Gebeeld en gebad op papier, fikseer ek grief en lief wat ontwikkel as emosie gehang en gedroog as brief
B0ektrappe
Die trappe (Visuele Stimulasie Boektrappe) Ek sit rustig buite die plante en bewonder en heerlik ontspanne raak ek lomerig en dommel bietjie in en ek gewaar die boektrappe en veerlig, vreesloos, nuuskierig begin klim ek die trappe van kennis— Elke trap ‘n esiklopedie van volmaakte vakkennis en hoe hoër ek klim hoe verder strek die […]
Die Lewe Is ‘n Lied
Die Lewe Is ‘n Lied Die lewe is ‘n lied word in uitbundige euforie gesê, maar almal se lied is nie dieselfde, toestande verskil— Soos die bui is klink die lied en omstandighede bepaal die keuse— — Finansiele nood, hartseer en verdriet sal nie ‘n vreugdelied aanhef nie. Soms is dit ‘n agressiewe marslied, of […]
Hy is Die Krag In Ons Hande
Elke keer as ek geval het, het ek opgestaan, iets het vir my gesê ek moet weer probeer, as ons nie aanhou probeer nie, is dit wanneer die duiwel sy tande in ons slaan, ek glo Pappa het vir my gesê om op te staan, Hy het gesê ek is sterker as dit, ek glo […]
ZELDA HFSTK 4
In die drie maande druk Zelda haar stempel op “African Art and Culture af. Die besigheid se omset verdubbel feitlik maar blom die romanse ook. Paul en Zelda loop gedurig en handjies vashou, soene word gesteel en raak die fisiese kontak al intenser. Zelda word die liefling van almal en is Paul se ouers ook […]
My Geskenk Aan Jou
My Geskenk Aan Jou Niemand, kon ooit nog sy beminde in sulke onsterflike skoonheid besing as in Hooglied nie— Niemand, kon ooit nog al die edel hoedanighede van die liefde so volmaak beskryf as Paulus nie— Niemand, Kan dus Paulus of Hooglied oortref of ewenaar nie maar steeds besing ons die wonder van die liefde […]
Drome verdroom soms storietjies
Ek hoor in vroegnagskemer die waarsê van die maan as sag sy stem op aandwind my liefderik vermaan: “Elk’ dingetjie op aarde is mos sy sousie werd van ‘n pavementbrakkeffer tot ‘n resiesperd.’ En later, heelwat dieper in ‘n volle-maanskynnag, hoor ek aan blaargeritsel kabouters aan die lag. Wil so bittergraag ook weet waaroor hul […]
Sielswens van ‘n slegte dromer…
Die voorjaarson sak statig, frambroosvergroot, agter gunter vlootblouberge en die somervlinders, wat soggens saggiesstrelend oor die keur van blomme sweef, het reeds op skeut van fynbosgroei hul selwers vasgeweef. Die wind haal rustig asem as die aandster dof beginne blink teen die laaste ligweerkaatsing as voorafskadu vir die dag wegsink en die kriekies waag so […]
Smelt
Woorde drup oor jou lip in my oor, lek in my nek af om te proe wat ek hoor