Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1328)

Verouderd? Voorstellings en voorwerpe verouder maar is steeds in gebruik soos die daaglikse sout— Die liefde het nie verander, haat afguns en nyd het nie verander , en die chemie van die traan bly dieselfde sedert bestaan— Die oog se woede , nyd en veragting skroei geslagte heen op dieselfde lees geskoei, en hoe jy […]

Die lewe se nut bedenkinge oor sinvol, oor geluk uiteengesit eisend neem sy tol! Vele maskers gepleister vroom en selfvoldaan, deur die waarheid getreiter neuk mens lewend aan. Hoop vir volheid delwend, soek deur ervaring grawe intens wyd en syd soekers sonder rigting! Vrede en geluk ontwyk waar, watter obskure plek, vind mens lewensjolyt? Hoe […]

My Abbak’ros ( ‘n Namawoord, kortweg abbakros) Weggaan en op eie voete staan gekwalifiseerd bang tog toekoms gefassineerd die naelstring geknip skielik weerloos maar dié troos dat veilig en geborge verskans teen teleurstellingsen sorge is diep in my hartkamerkluis gul en knus die liefde in ‘n abbak’ros gehul— Blootgestel die lug buite afsydig koel maar […]

Gedigte afdeling: 1. Viooltjie met – Soos die voëls in die hemel 2. CH Nel Venter met – Jy sal daarin bestaan 3. Anzé Bezuidenhout met – My hartedief Verhale afdeling: 1.Helena Mellet met – Agter die pienk deur Algemeen/Gorrel 1.Annamarie du Toit met – Gryp die oomblik Baie geluk aan hierdie 6 skrywers

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed