EK KEN N VROU
Ek ken ‘n vrou ek ken n vrou wat se geloof sterker is as myne ek ken n vrou wat n voortrekkervrou kon wees en kaalvoet oor die drakensberg kon trek ek ken n vrou wat met deernis na n kind kan uitreik en vertroostend wees waar angs floreer ek ken n vrou wat met […]
DIE SOLDAAT
Die Soldaat die stoomtrein blaas sy bolle stoom oor die perron die kondukteur blaas sy fluitjie die masjinis antwoord oorverdowend met die trein se fluit sy staan op die perron truitjie swart en wit om vir my goebaai te se want ek gaan weg my trommel balsak en geweer is gepak in die kompartement ons […]
BALANSSTAAT
Balansstaat Wanneer die vuurwerk begin dan weet ek iets daar is n nuwe begjn maar laas jaar moet ook opgeskryf word in die balanstaat van die jaar Waaroor gaan die balansstaat van die jaar? die balanstaat van die jaar vertel van die verliese en winste van die jaar. oor die menswees goed hierdie is nie […]
HUIS VAN DIE VIER WINDE
Die huis van die vier winde in die waterberge staan daar n huis die huis van die vier winde ek het daar gebly die huis waar die pofadders onder die gasvrieskas bly warmte soek teen die koue winde wat waai oor die huis van die vier winde waar ek in die aand by brandend […]
. . . en vroeghefs sal die kandelare blom
. . . ‘n rolbos tuimel saam met winde strooi sade oor die knersvlak uit wat wortel skiet waar min wil groei — en stu tot bol, deur die aard’ omsluit C. Shaw 6 Mei 2016
Ontvlugting na…
My dowwe opkomson smoor in my barre siel met die seer van haak-en-steek wat in gewete wring want vaagweg -kinderjare dof- hoor ek ’n deuntjie sing maar die woorde en gevoel daarvan val plofdood in die stof. Is dit my straf om hot te trek so naby aan die kortsambok met juk en strop ontman, […]
Tyd Se Landlynverbindings
Tyd Se Landlyn Verbindings Ons vind dit ondraaglik sonder landlyn of die altyd byderhandse gerieflike selfoon en sonder televisie is baie verlore— Gehoor, spraak en sig is ons ondermaanse kommunikasiemiddele en goeie lewensgehalte, en word ons lewensdraad uiteindelik geknip word ons landlynverbindings met die tyd summier afgesny en toegang geblok en jy versink in ewige […]
Te dronk om te raas
Eie aan sy aard en die toegewyde skoolhoof wat hy is, het hy in meer as ‘n dekade nie een dag siekverlof geneem nie. Toe hy uit die bloute aankondig dat hy die volgende dag nie by die werk gaan wees nie omdat hy toetse onder narkose moet ondergaan, het ‘n graad een onderwyseres besluit […]
HARDE BED
HARDE BED – Hulle is al ure lank besig met hom. X-straalfoto’s en nimmereindigende toetse en nog wat. Intussen word sy liggaam verteer deur pyn. Twee inspuitings was nie genoeg om die pyn te verdoof nie. Die bed waarop hy lê, het ‘n metaalblad. (Om een of ander duistere rede móét dit metaal wees). Hy […]
Blindelingse leidraad
tussen seewier en verrotte seebamboes wat branderry op golwe se rug is jou liefde my kompas, my ewige Suiderkruis wat met sterling die pad aanwys my voete weghou van blinde verdwaal ook die stofpad tot teer verhaal daar waar brandnekels en wilde-als verstikkend koek in die holtes van my keel kom jou streelsag stem om […]