Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 140)

      soos ‘n stem in donker nag snyend indringend onmiskenbare woorde helder sonder droom sonder skroom   deurdringend onvergeetbaar woorde wat gedagtes sonder twyfel onderbreek diepsnyende wete dit is so   geroepe is jy al wil jy daarteen stry jare lank onder jouself skuil verskonings fabriseer ander dinge begeer dit wil negeer   […]

as een skoen skawe al is dit op een kleintoon ondermyn dit altwee voete en bring die hele lyf tot ń stilstand dus agter ontwerperkasdeure lê nuwe skoene in pare net reg vir weggooi, hulle skawe gewone voete of rek die leerskoenvel en koop ń duur ondermat is die raad vir ń gladde loop en […]

ń flits van lig die fluister van ń stem vlek die landskap oop, en in sagte voue van my brein stryk die gebeure my geheue en alles verweef as ń breinkleed tyd in nano sekondes bou op na millenniums wat in taferele saamsmelt, en in ons geheue verewig; of verlore raak in digitale rekords en […]

  soos golwe kraak en breek oor geel sand strand van my baai deinende watermassa opstu en vergaan huislose skulpdiertjies verlate op strand lê meeue krys en kras oor gruis wat ruis soutwinde waai van oor horison kragtige seereuke my omvou so vou elke nuwe lewensdag hom ongenooid knoesig om my soekende siel brand in […]

Sneeu storie (brons) Spookasem vlokkies val fluisterend soos engeltjies wat dans in die wind blink diamantjies glinster in ‘n kombers ‘n koue gladde glibberige glaskombers versiersuiker versiering as winterkoek bedekking ‘n ysmes sny deur murg en been voetspore staan versteen takkies geklee in yskristalletjies gestring met spinnerak pêreltjies. Januarie winter wonder sneeu sprokie geskenk van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed