Onkunde
deur glas staar oë reguit verby mekaar die een veilig in ń motorkar ander bo-op ń houtpaal die een bedink ń grasspriet die ander ń hele oes met bene wyd oop skree boggom vir sy trop ek is baas van die plaas opgekrul in ń leerstoel druk sapiens plastiek knoppies altwee het geen uitkoms maar […]
Afhanklikheid
onbekende lywe skuif sagwarm nader druk muf byeen om saam te drom ons vry in die bondel deel onvanpaste wysheid en gee raad ongevra in ń soeke na aanvaarding gedagtes ongeteld spoel so onverpoos voort terwyl triljoen selle* vernuwe binne eie vel *geskatte aantal selle in die mens se liggaam © Koos Elsum
Uurglas
Uurglas ouderdom het jou kort kom maak klein en krom en min jou knokkelvingers kniesend saamgeknoop wyl die tyd aanhou met loop en loop en loop maar ek onthou jou hande se warm koestergly die soetmooi van bemin en hoe ons saam sterre kon vang helder liggies teen die bang dog vervloë is die vlam […]
Snobisme
aan die koninkryk word ons gemeet hooghartigheid word glad nie ingeweeg ons mense soms gelyk daaraan sonder regverdigheid in verdienste stap hul hooghartig en verwaand hul sosiale lewe ver verhewe bo die vlak van normaliteit verwaande aanstellerige ploetery met hul neus in die lug loop hul bo-oor ander parnevu bo hul eie stand uitgegroei in […]
Rebelse held
Gewapend met vaste geloof en moraal was die stryd vir jou land, jou volk en taal. Jou stem teen onreg en vreemde gesag, verraad lê wagtend in die politieke aanslag. Die roepstem van ‘n nasie; ‘n vryheid bevel, die omvangryke 1914 rebellie, intens en fel. ‘n Volk gebroke en deur oorlog verskeur, hoop vasgevang […]
Skep Water
met ons oë gerig op die wêreld gaan en gaan skep ń bietjie water daar waar jy in stilte kan aansluit by Jesus se voete en Sy rustigheid sit jou gedagtes agter jou laat die trane vloei by Jesus waar Hy jou kan omvou met Sy liefde groot laat Hy jou bedien en jou vul […]
Skoonheid is ‘n illusie
Ons almal ken hulle. Daardie mooi mense… nee wag, laat ek nou nie doekkies omdraai nie, hulle was perfek. Hulle was vandag voor my in die betaalpunt se ry by Checkers. Hy het gelyk soos iets uit ‘n rolprent. Sy hare wat net-net begin verkleur met die ongelooflik aantreklike sout en peper grysheid. Sy blou […]
Gebed vir n’ vonkel jaar
Gebed vir n” vonkel jaar Wonderlike vonkelnuut jaar wat voorle” as n’ vars verassing ons saam vriende , familie weer gespaar vir wat die jaar uitdagend bied Verby die vrolike feesgety mense optrede soms te beserk nie te veel gewerk […]
Een oog toe
Een oog toe skaats die kruin van die golf agterna druis ‘n aardige gevolg een oog toe verkondig sy ewige troos sonder korrupsie aan‘n volk hopeloos ‘n Volk wat in vodde droë mond gaap na die motors, die huise en skone gewaad van een oog toe […]