Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 169)

Die woord ekonomie is afgelei van die Griekse woord ‘oikonomos’. Dit is saamgestel uit die woorde, ‘oikos’, wat huis beteken en ‘nomos’, wat orden beteken, synde die beginsels waardeur sodanige huishouding bestuur word. Dus behels ‘oikonomos’ die ordening van ‘n huishouding. Ongeag of dit die mikro- of makro-ekonomie is, is dít die beginsels waardeur sodanige […]

    geloftes: gister, vandag en môre   6 April 1654 – Op hierdie dag Jan van Riebeeck 6 April verklaar as ‘n openbare vakansie dag en ‘n Dankdag vir al die weldade ontvang.   9 Desember 1838 tot 15 Desember 1838: Hierdie gelofte is op 9 Desember 1838 vir die eerste maal deur Sarel […]

  met my koggelstok hou ek jou op afstand; veilig, sodat daar geen botsing kan kom nie   met my lipstok hou ek myself in toom sodat ek nie te opgewonde raak oor jou in my lewe nie   so het elkeen sy stok waarmee sy lewe gereël word of dit ingebou of aangeleer is […]

  soos spruite van ‘n boom skiet hulle op uit hul stam party in diep rooi grond ander in dorre sand enkeles met voete in koel water van ‘n stroom   rietpypies van sjabloon wat hoog bo alles uit troon dieselfde borrelende energie ingeboude oorlewingsdrif van bruisende rivier padmakersdroom vir ‘n ou vaderhand   was […]

lessenaar blaaie is deurmekaar kolle in middel van ń oop plan, tussen vele kloon eilande lê die skryfvelde outeurskap word bevestig in skewe papier heuwels en see vakansie fotos, waar digitalelesers die skrywersruim ontsluit alle oë is gefokus op diverse digitale skryftake en vingers dans oor sleutelborde, in monoskerms staar vele oë opsoek na nuwe […]

ń grondpad kronkel deur oop veld oppad na boerebeskuit en soet warm koffie die sitplekke vou warm om boude in die luim vry atmosfeer harte stop lippe stamp seer in dié eerste soen sonder sonde rede oor die winterveld flits gevaarligte die gemeenskap nooddienste is daar om dié pasiente siek te verklaar

YWERIGE ELWE                 Des Projek   Hulle het perskes gaan steel en Pa het hulle uitgevang! Al ses van hulle het BEHOORLIK RIEMGESPRING. Nou sit die Nel kinders beteuterd onder die appelkoosboom en wonder oor hul volgende avontuur. “Ek het dit,” kom Willie met ‘n plan vorendag, “’n spesiale kersgeskenk vir Pa! Hansie, jy gaan die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed