Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 253)

selfs Aristoteles se keel sou vertrek het sou hy hierdie bitter-suur-umami moes proe die smaakknoppies op my tong reageer skerp en my keel trek saam, so asof dit my waarsku dat wat ek nou proe dalk skadelik kan wees die eenvoudige pikantheid van die smaak laat my liggaam byna sidder van suur so suig ek […]

uit die heuning van die lewe vloei daar druppels vol seën uit die volheid van ons lewe vloei daar ons dankbaarheid uit die onverdiende genade vloei daar strome van liefde mag die bloeisels in jou lewe altyd druppels van dou drup ©Teárlach.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed