Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 254)

jou verwaaide haartjies spoel om jou laggende gesiggie en kartel in die ligte see briesie suiwer geluk helder klinkend uit jou kinder stemmetjie nou ‘n kwart leeftyd later skater jou helder lag steeds oor die golwe van my gedagtes suiwer gemoduleer in geluk as enigste ware melodie ©Teãrlach.

slaap sag, slaap sag onder wolke so sag geen drome verwag net blomme te betrag slaap sag, slaap sag sonstrale verkondig die dag seebriese wat jou laat lag en seemeeue op jou wag slaap sag, slaap sag waar jy so lank al wag engele sing om jou sag ewigheid wat jy verwag slaap sag, slaap […]

wit golf rantjies skitter blink ligte see briesie waai daaroor die see wriemel van vis vandag skole harders van alle grootte swiep en swenk deur blou see bo oor hang swerms seevoëls wit meeue en swart kormorante wat duikend hul vissie afmerk swart nek reguit uitgestrek skiet dodelik af pen sy prooi ander dryf op […]

die oggend ster blink in jou oë sonstrale kleur jou vel in pastel jou hare blink in goue strepies my hart versag, ek adem jou in oor jou skoonheid heers vrede gedagtes rimpel oor jou aangesig nooit eentonig maar tog gedweë verdiep my hart se wense saam lang skadustrepe vestig geheue laatmiddag grys in herfs […]

die pad is gatlik met gruis klippies geskraap om glad te lê met mooi horisonne vir sit, baie wag en hoop in kafees met oompies gesels leeglêers ook vermaak maar die tyd het geloop met min sukses in mense oë met ń brul stop geleenthede terwyl ma wag vir boek geskryf en selfoon nuus, heelaas […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed