Jongste aktiwiteit:

ProjekteMaart 2023 – OOP projek(Bladsy 5)

Beste INKers

Hierdie maand vat ons weer ‘n blaaskans met ‘n oop projek.
Jy het dus die geleentheid om te skryf, in enige kategorie, sonder voorskrifte en reëls.

Oop projekte gee jou dus die kans om jou talent te deel sonder dat dit in enige voorskriftelike boksie pas nie.

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Lekker skryf
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Klaaglied van die aarde [Pastiche en interteks na aanleiding van Jan F. E. Cilliers se gedig: Die Vlakte] My rus word deur die eeue geblus ontstellend, onrusbarend gestoord verdof lê ek in die stof en droom uitgestrek uitgerek verstoord “…die yl-bloue bande van die ver-verre rande” het voor my breedte uitgeskuif berge rommel piekniek-plastiek saai […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed