agnosties
waar ek woon is die see altyd hoorbaar dag en nag tussen al die geluide en stilte agt jaar lank bewandel ons al hierdie streek met sy ysige koue winters en hetige somers as “inkommers” moes ons spook om maar net aanvaar te word in die geselsskappe ons het mos nie geweet van snoek, […]
September 2023 – OOP projek
Beste INKers Lente breek weereens aan, en om dit te vier is hierdie maand se projek geheel en al oop. Daar is geen reëls of voorskrifte in enige van die afdelings nie. Gebruik die kans om laaie oop te trek en jou woorde wat gebêre was, met ons te deel. Ek sien uit om die […]
Die onbekende violis.
Vandat ek kan onthou, is ek absoluut versot op klassieke musiek. Dit het net ‘n manier om my tot in my siel rustig te stem. Dus, toe my vriend, Riaan my nooi om na ‘n simfoniekonsert te gaan, het ek nie vir ‘n oomblik geaarsel nie. “Ja, dit sal heerlik wees.” Die aand van […]
Augustus kantate (Silwer)
melodieë van loeiende winde noteer diepkyk wysies oor dik en dun teksture toonkleure wat ons verstaan wysies verkrummel in sleutels met notering van ons sonate halfnote vervaag op deinsende notebalke draai-swaaiend in weense walse romanties tergend met swaaie van weskus draaie akkoorde vibreer in jou stemvurk; in klankkleure breek ons lente […]
musieknootsaaier (goud)
as jy, juis jý sterstof met die bakkie van die sekelmaan kon gaan skep die stof uitsif en eureka! musieknote ontdek dit vanuit die hemel met wye swaaie saai om in vrugbare musikale sfere te gaan hang dán sal noot-argitekte notebalke vul kore en soprane begin sing die mooiste musiek sal […]
saxofoondroom (goud)
ek droom graag dat ek my bevind in ‘n skemer eetplek op ‘n klein verhoog gestoel in ‘n blou-wit kollig saxofoon in die hand die fynproewer gehoor drink my musiek rustig in saam met hul drankies uit slanke glase terwyl my saxofoon se klankkleur hul in nostalgiese vervoering laat hul gemoedelike encores laat my nonchalant […]
Lieftydig
Lieftydig Popklanke van die lente gly kommervry verby waar kalwerliefde vreesloos van onskuld wil bevry swel gou tot ryp aksente wat die ewigheid takseer as liriekgedrewe luister tot in die siel vibreer swem lustig in die liefdesvloed in die volle drang van somergloed Die najaar kom instrumentaal wat meevoer sonder woord liefdestaal ver-eg soos roes […]
Lente, somer, herfs en koebaai (Goud)
Staccato note wip op en neer luidrugtig van snaar tot snaar vrolik geveer in E-majeur om ‘n blommefleur te openbaar waar ‘n tweede viool die oorhand het in die klankhart van ‘n stringkwartet. In barokmelodieë vasgevang word vier seisoene aangeklink waar basklanke aan strykstokke hang en tussen vioolkamme rinkink in ‘n melankoliese snarespel wat van […]
Musiekterapie vir gestremde kinders.
Inleiding: Musiek, as universele taal, spreek tot die siel waar woorde faal om deur te dring. Musiek bied aan kinders met gestremdhede ‘n unieke geleentheid om hulself uit te druk. Sodoende word hul gehelp om hul volle potensiaal te ontdek. Die gebruik van musiek in terapie bied talle voordele. Wat is musiekterapie? Musiekterapie is die […]
Musiekterapie vir trauma slagoffers.
Musiekterapie vir trauma slagoffers. Deesdae is daar soveel wat aangaan in die wêreld rondom ons. Jy hoor byna daagliks van gebeurtenisse soos skietvoorvalle by skole, aardbewings, vloede of brande om paar op te noem. Diep in die menslike psige het musiek die vermoë om emosies en herinneringe op te wek wat soms moeilik met woorde […]