Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 402)

Baie geluk aan die volgende lede Gedigte: Brons afdeling wenners: 1ste: Estelle Rubow met ‘Daardie dae’ 2de: Anton Killian met ‘Ag van my mond’ 3de: Loretta Szikra met ‘ Aardsdom’ Silwer afdeling wenners: 1ste: Anzé Bezuidenhout met ‘Lawakors van liefde’ 2de: Anzé Bezuidenhout met ‘Liefdespore’ 3de: Anzé Bezuidenhout met ‘Hart-silhouette’ Carma Shaw skuif nou na […]

Dalk moet elke mens ‘n leë dam in die oë gaan kyk; een waarin vervloë se (nóú) naakte bome staan. ‘n Dam wat sonder asem is, waarin wit stof soos ‘n wasem is wat uit waterlose bodems van droë riviere slaan. Miskien moet elke mens kaalvoet teen ‘n wal afloop (een waarop jou spore in […]

Skoppensboer sing my requiem en revokeer my diepste wese – hang jou reliek in die wind tussen skraal sipres lanings radeer jou logika hierdie kind. Sonder son of grense spartel moeë harte dwalend tussen nastergal in Nekropolis se strate. Brokkel ‘n minnelied in kouevuur kierang koerasie my denke en voed op krapsels liefde. Rakel my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed