Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 409)

In jou woud van rustigheid verdrink ek aan verlatenheid uitgelewer aan wind en weer ‘n siel skrynerig van seer Gedistansieer my gevoel met werklikheid, versonke in my eie vergetelheid, pynsend – afsonderlik gedagtes – afgrondelik Dwaal ek tussen hede en verborgenheid, dronk van die lewe se ongenaakbaarheid, staan ek naak… onder die suiderkruis wat waak. […]

be-aard, diep gekeepte lyne van pyn en onthou wit gekalkte spore – verbrand merkbaar om hemelblou. gisters af geëts versonke poele deur donker emosies verwond het hartseer hom tuis gemaak vervalle gelaat van smart met jare se verweer ongekend nagte alleen se huil eensaam afgewend kykers soekend na môre se niks blink vaal jou blik […]

Sou die savanna my wil vertel van daardie nag se vlammehel, kan ek net luister … ook engele weet God sal sy skepping nooit nie vergeet Dit was reeds donker met ligte wind toe mensehand die plaasgrens vind verstandloos bedwelm ondeurdag sy dade slegs ‘n sieklike grynslag oor die wye skade vind vroeë dagbreek net […]

Hoeveel seisoene word ons gegun… Kleur karmoesynrooi en olyfgroen – stadig krummel lewens blomblaar goudbruin… druil die aar, wyl koue en swartryp – leweloos verslind bleek vaal skelet, identiteit ontbind. Roosmaryn verdriet… Skyn dowwe sonstraal op stingel troos en groei beurend tussen kompos en lewens reën – reën op afoor gros se niks… embrio in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed