HERE U IS
HERE U IS Here U is my enigste ware vriend ek smag om U vir ewig te dien mag ek U liefde waardig verdien Here U is my enigste ware vriend U het my eerste raakgesien in U kan ek wareliefde vind Here U is my enigste ware vriend ek smag om U vir ewig […]
Weergaloos skaam-bang
Liefde het vlerke dit laat jou denke die sterre in die hemelruim gaan haal… Of is dit vlerke van ‘n gier soos ‘n voeëltjie wat ‘n nessie in jou kom bou dit met sagte warm donsies versier vir ‘n tydelike plesier Soos ‘n verliefde paartjie wat soos twee duifies vir mekaar koer maar op ‘n […]
Oupa, waar kom babas vandaan? Deur Lynelle Clark
“Jislaaik, het oupa daai drie gesien, vandag is ons op ‘n ‘winning streak’,” verbreek Hansie die stilte en Oupa kyk hom kwaai aan. Van pure opgewondenheid was die manne amper op aandag, asems opgehou en net ‘n sweempie van opgewondenheid. Lyk nie asof dit baie goed gaan met die spel nie dink Anna wanneer sy […]
FLUIT-FLUIT
FLUIT-FLUIT… vandag gaan ek vir jou ‘n sad-sad storie vertel ‘n verhaal van ‘n lewe so grou van pyn soos net in die hel hoe verklank ‘n mens seer hoe verwoord ‘n mens leed van een wat allenig probeer met God die enigste wat weet vandag gaan jy als in skelrooi lees die klein bietjie […]
Geseen
Geseën Aarde gekors droewig dor veld verdor droewig dors Druppels reën plof-plof neer droogte geweer die wêreld geseën deur Stephan Uys
Die laaste keer
Stom lê my hande hier voor jou en dis moeilik in die oomblik om te fokus op nou Verdwaal in die vlam van liefde liefde wat jou laat huil, laat baklei drome van glas van al die las en pas Neem my heel my breek my vind my
Die lewe is ‘n reis
Die lewe is ‘n reis Die lewe is ‘n reis, ‘n reis wat ek onderneem in verskillende fases van my lewe. As ek terugdink aan my voorskoolse kinderjare voel dit of dit die belangrikse reis in my lewe was – dit is die fase wat die meeste impak op die res van my lewe gemaak […]
Aftrede…en verlange
Soos amper alle mense het ek ook saam met my man planne gemaak vir ons aftrede en so 15 jaar gelede Hentiesbaai toe gekom na sy aftrede in 1999. Vir 15 jaar het ek nog aangehou met werk tot ek ook nou die dag, na sorgvuldige oorweging, besluit het dis nou my tyd. Nou wil […]
Pers kom in baie kleure
Pers kom in baie kleure…. van ‘n diep donker inkpers deur die hele spektrum van rooipers tot die sagtste bloupers. Elke mens het ‘n eie unieke waarnemingsvermoeë wat waarskynlik gekoppel word aan die psige en lewensondervinding of bloot belewing van dinge wat jou verskillend na dinge laat kyk. Sommiges sal ‘n kleur sien as vaal, […]
EENSAAM EN ALLEEN
Eensaam en Alleen As ek aan jou dink klop my hart vinnig en verwoed my gedagtes maal deur my kop verdwaal in my eie verhaal na sielskos wat my voed lê jy swaar in my eie gemoed so hinker my hart en siel na liefde wat verdwyn ek woed in eensaamheid bitter hartseer en alleenheid […]