Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 428)

Onbaatsugtig Spaar my die polemiek die problematiese politiek die egosentriese etiek die heen en weer repliek Samesitting of sameswering beplanning of belemmering sommige spreek waar woorde sommige spuug woede woorde By die werk by die kerk by die politieke huis oralster dieselfde kruis! Elkeen voel homself ‘n held elkeen wil homself laat geld vir vrede […]

KRINGLOOP waar wortels in stof sou vorm stewig aan lewensbron gekoord voor woorde mensword kan belemmer veilig in genade watertrap en swem dan oop-oog beur na lig en lewe gryp na oorvloed rondom heen sonder perk baljaar in see en stroom sorgeloos deur die wêreld sweef maar as seisoene vir oulaas draai gedwonge terugbuig na […]

Hoop na herstel uitgeslinger en verbrysel het ek daar gelê geknak en verlam gekluister aan ‘n rolstoel maar toe genesende hande herstel en tot perfeksie pas elke bousteen vir ure weer tot volmaaktheid pak hoop en geloof vir maande as ek vandag die daeraad groet met tinteling waar doodsheid was speldeprikkels sagkens deur my onderlyf […]

Verblyk die hede se mooie verlange het lankal sy woorde verloor emosies wat vasbrand in my hart sodat ek dit eendag weer kan uithaal Die lewe is snaaks, mooi kosbaar, onverstaanbaar van die grootheid, die goedheid die genade en ook die goeie uit die hede ‘n Koue oseaan onder ‘n brandende maan wat so grootoog […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed