Laatkom is nie vir sussies
Laatkom is nie vir sussies nie.. Petunia loer paniekerig by die skoolvenster uit. As Bazil vandag wéér laat kom is daar groot probleme! Meneer Booysens het hoeka die lang bamboes slaan stok, wat “moeggepraat” heet, net reg vir die skouspel op die hoek van sy tafel neergesit. Hy begin met die les so asof niks […]
Eerste Liefde
Eerste Liefde Waar is die plek waar ons saam gewandel het – U en ek? Was dit langs die stil waterstroom tussen die immergroen kloof? Of in die skeur van die rots? In die reenboog se boog? Geen gat in die osoon kon die vuur in my keer! om met U te […]
Lewenspad seisoene
Lewenspad seisoene Seisoene wroegend in my lewenspad vanaf noord na suid soveel ervarings gevind deur ons land voorspoed uit God se Genade uitspruit Winter met sy koue teleurstellings onseker en bekommer tyd vir volle regstellings met warm vrolike geluk van Somer Lente met sy blommeprag blare val af en le” op grond uitkoms van drome […]
Al weer hartseer gekoop
Al weer hartseer gekoop duidelik in my te sien in my trane se loop wou net so graag mense help Haar ysigheid bring weemoed wrok en onvergenoeg ly tot tranedal se watermerke bedroef, geween en patos Bid huilend dat vrede kan herstel al my probeer eindig stukkend weer met trane myself opgetel eerder kniel vir […]
Gedig van n’ ou staaltjie
Brons afdeling Gedig van ou staaltjie wat eindig met dankie arm man wat vra vir skoene by iemand sonder voete Trane wat loop oor wange met diep wetende verlange God ons Redder is in beheer vyand kan hom nie keer Sien mense wat net meer ontvang visie om meer bymekaar te maak glad nie eers […]
Droomkind
Kom ons kyk hoe ruig die wind sy spiraalhande om jou, my kind. Droomkind- klép toe jou oë; lê by droom gedagtes jou dade neer en laat hul groei. Wit is die wolkies grys in die na-nag; want gister was… ‘n asvaal-jas. ©Morné du Preez Goue afdeling
olie kolonie
water van Keulen jy ruik lekker my vrou volksetimologies uit frans Trichardt praat van oude kolonie uit ons verlede – agtien-agt-en-dertig was die olies ook maar net vars kon almal daardie reuk vat baie versmorende effek op my neus in die kerk ou tannie kolonies met wit poeier versmoor sing vandag nog in […]
Blou poffer dans #brons
Blou poffer dans Van pyn tot pille het jul my gedryf twee afkop toontjies onder aan my lyf ek pirouette nou soos ‘n wafferse flamink en twiet verbete soos ‘n eenpootvink ek doen die skuifel skuifel dans met windpomp arms vir balans ek jaag resies teen lui slakke en krap vir kos op die onderste […]
spektrum (Silwer)
sekondes vul herfs se palet met vars gebeure en geure; roep jou tot halt om op te let minute gun blare ‘n volkleur ballet dalk om te treur of om op te beur? niemand kan hul dié dans belet ure sleep voort met geen violet bagger diep deur somer se fleur verstard na ontklede houtskelet […]
Vasgevang
bakstene word gepak een vir een ingesement op fondasies diep verborge om glashuise met mooi gordyne tot stand te bring stukke staal gesny vasgemoer op nog staal rame pas knus om elektromeganiese kerne in die top vyf veiligheidskategorieë pikswart in moderne vorme tussen die kar en haart realiteit staan die skuld ryk werklui en die […]