Reën (Italiaanse sonnet) (Goud)
Reën (Italiaanse sonnet) (Goud) Ek sien ‘n wolk soos watte teen die blou; ‘n Son wat skroeiend oor die dorheid brand en deur die hunkers van die honger sand, ‘n kokerboom wat hande opwaarts hou. Ek hoor die fluitstem van die Piet-my-vrou. Hy roep die reën na hierdie droë land. Ek sien die bliksems teen […]
Seebries
my hart deining ritmies met elke gety as my hare deur jou golwe kroes en my blou omhelsing oor jou skouer proes waar my begeerte oor jou sandspore branderplankry my souttrane sproei en belei as ek oopmond skuimbolle hoes dan dreun my naspel ’n satire oor jou goudbruin roes want uit my kern sandduin […]
DOLLARNOOT
DOLLARNOOT (3 348 w) Oktober Projek. ’n Gemaklike stilte heers tussen die twee mense op die stoep waar hulle ’n panora-miese uitsig het oor Frans Kuhn se spogplaas. Hy het Martie Swift vyf jaar gelede toevallig in die apteek ontmoet toe sy spontaan met sy Downsindroom broer, Arrie, aan die gesels geraak het. “Jy’s die […]
Lankmoe(r)digheid Oktober uitdaging: Italiaanse sonnet
Lankmoe(r)digheid Italiaanse sonnet in onnederige onverdraagsaamheid glo ek opreg aan proselitisme van die pendulum se swaai eensydig het die waarheidswet my siel so swaar verkneg dat die kommerkante van die karmawiel weemoedig draai toe stort die […]
Dagmerrie (silwer)
Oor jare het ek dit ongeduldig begeer die landelike eenvoud, verbind aan die grond geen offer te groot, heilig die verbond van die droom se diepkant sou ek anderdag leer Elke dag word ‘n reis, saaityd, lamtyd en skeer die helder sternagte, ons leef aan die front die voorreg van boerwees bring lof na my […]
DEPRESSIE [woordtelling: 5565]
Wanneer depressie omsit in hoogmoed, sit jy met ’n gevaarlike kombinasie. Hoe lui die spreekwoord nou weer? ‘Hoogmoed kom tot ’n val.’ Veral as depressie die dryfveer agter hoogmoed is. Dít het ek op agtienjarige ouderdom eerstehands ervaar. En wat ’n val was dit nie! Hier volg my storie. Pa het besluit dat ons ’n […]
Verootmoediging: Italiaanse sonnet: Oktober maandtema
Verootmoediging die jaar se geleefdheid sterf by my verby in paaiemente wat dwarsdeur die pekel van pyn beur verweerd deur seisoene se sny en skel en skeur en my vol kwota tongstorms onbely wat die volwolksnag se umbra laat gedy en gedoende dade wat grense kartets in galgeur persona non grata! staan jy voor ‘n […]
Oorlog
In die skadu van die oorlog se vlam, waar drome breek, en hoop in rook verdwyn, is liefde gebroke, maar steeds, ‘n soet jam, wat hartseer dra, soos ‘n siel se wyn. Die kreet van mans, van vrouens se gebed, te midde van die gewere se gedruis, word passie wat die geluk van vrede […]
Liefde [Woordtelling = 1738] (Silwer)
Die liefde is sekerlik een van die mees kontroversiële onderwerpe in ons moderne samelewing. Oor die liefde het Langenhoven gesê: ‘Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het.’ Nou maar waarom ’n artikel wei oor die liefde? Ons weet mos almal wat […]
Nie
Nie (Brons) 1240 woorde Woorde kan ‘n mens maak of breek. Woorde kan soms misverstaan word en dit veroorsaak soms baie ongelukkigheid. Dan is daar ‘n hele rits woorde wat deesdae algemeen gebruik word in die gewone omgangstaal, woorde wat jare gelede as taboe in enige ordentlike geselskap beskou is. So is daar baie woorde […]