Jongste aktiwiteit:

ProjekteProjek: Liefde vir Afrikaans (01-08-2016 tot 31-08-2016)(Bladsy 3)

Die onderwerp hierdie maand is: Liefde vir my taal.

Hierdie maand se projek het ´n baie belangrike element daaraan gekoppel. Een van die wenners in die kategorieë se inskrywing sal tydens die gala-aand voorgelees word. Daarom moedig ons jou aan om hieraan deel te neem.

Die projek is totaal vry en oop. Daar is geen reëls rakende die styl, die lengte, die titel of die rympatroon (by gedigte) nie. Solank die moderator duidelik kan sien dat jy jou liefde vir Afrikaans verwoord, sal jou inskrywing geslaagd wees.

Ons vertrou elke lid sal hieraan deelneem en skrywersharte sal die blaaie versier met die liefde vir Afrikaans.

Skryf in Afrikaans, dit is ´n goeie ding.
PROJEKBESTUUR

EK HET JUL NOOIT VERLAAT NIE In my wilde lewe en drome het ek geleef Deur glas vensters gekyk en die sonstrale beny Alleenheid, gebrokenheid, verlore gelaat Die nag se koue donker het my kom haal… EK HET JUL NOOIT VERLAAT NIE Julle het afstand behou! Vele kere was geroep maar nooit was my noodkreed […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed