Voorskrif
Voorskrif
Ek wil vandag my talent bewys
deur my lewe my betroubaarheid wys
Hoe jy gaan reageer moet jy self besluit
om positief te wees al gaan dit swaar
Selfs deur die bedreiging op te staan en ruis
So kom jy aan die anderkant uit.
My hartskamer staan oop, dis nie gesluit
maar voor die deur hou hy wag
hy word genoem vriendelikheid – dag en nag
net vrolikheid word voorgeskryf
Net hulle het magtiging om deur te gaan
Ek wil vandag my talent bewys.
[Die talent wat hier bewys moet word is om vrolik en vriendelikheid te kan bewys]
©Marieta Calitz[LadySoul]
2 Kommentare
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Liefde vir Afrikaans projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
dit is werklik n goeie gedagte vir almal