klanke
kris kras breek die glas
praat profete met die gras
hef jul oë nou na bowe
onder word jul berowe
©Teárlach
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
kris kras breek die glas
praat profete met die gras
hef jul oë nou na bowe
onder word jul berowe
©Teárlach
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek