
klas
al help geld jou baie
dit kan nie klas koop nie
integriteit is verniet vir jou
eerlikheid ‘n gratis geskenk
soos golwe oor my spoel
en witmossels agter los
so spoel ervaring
tydsaam maar
verseker
verby
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.