deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 23 Oktober 2018 319 gesien 0 Komentare 0hou van saam sterf en lag van dieselfde geslag die een moet saad doen om weer voort te plant die ander doen jy om sterflikheid te wys lag met ‘n traan hand aan hand stap ons saam ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende