kleurvolle pes
–
uil se mis
hang wit strepe
oor my kar se ruit
soos pes uit die nag
uit pes vervang
wag dit daar
as bewys
–
heimwee-loos
klink uil se roep
as waarskuwing
vir al wat rot
wat pes dra
vergaar
vrot
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.