Jongste aktiwiteit:

KOMPENSASIE

KOMPENSASIE

O Heer,
U neem soms
dinge van ons weg.
Sal U tog kompenseer?

My kind,
Ek wil vir jou
die beste gee –
iets beter as wat was.

O Heer,
my grootste wens is slegs Uself.
Met niks wat minder is,
kan ek tevrede wees.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed