deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Filosofie, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 25 Mei 2022 474 gesien 0 Komentare 0hou van Landing kaal voete skop hoop eina eina in harde droë grond oop kaal voete trap hoop lek lekker in sagte nat grond oop voete verskans trap hoop hard in alle grond pottoe Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende