Jongste aktiwiteit:

Maskerade

gesigte
maskers
fronte
weet jy wie jy is
laat jy ooit die masker rus?
of is jy al so verdwaal
kry nie die pad na die kraal
laat die lewe se skete
jou ook vol ongegilde krete
wil jy soms net krepeer
wegkruip van gewetenlose seer?
dan sit jy weer die masker vas
die een wat nommerpas
jou glimlag wyd uithaal
uit verwese siel se lee saal.




Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword