
meer as hoflik
vanuit my duinesitplek
manuvreer ek my gedagtes
probeer ek dit in agape bou
gebruik ek my brein as toep
om my denke in philia
te navigeer
onwillekerigheid
stuur my woorde in xenia
nader aan die sawubona vly
my ingebore eros beperk tog
my snuffeltog na ontinkte
koerslose niks
Ó Tearlach.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Ricco
Frappant! Ricco