
Ongetiteld (Goud)
inmiddels venyn
kan ‘n reënboogvolk saamstaan
agter groen en goud
© Loretta Szikra
3 Kommentare
-
-
Ricco
`n Baie knap vers in my opinie. Ek is nuut hier en werk stadig deur almal se werk om jul besonderse kuns te leer ken. Met respek Ricco
-
-
Ricco
`n Baie knap vers in mu opinie. Ek is nuut hier en werk stadig deur almal se werk om jul besonderse kuns te leer ken. Met respek Ricco
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir September 2024 – OOP projek