Onreg
Kom haak aan my hart
‘n lanfertak
sodat verbloem kan word
my diepseer smart.
©Driekie Grobler
2 Kommentare
-
Cornien
Min woorde wat baie sê!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Kom haak aan my hart
‘n lanfertak
sodat verbloem kan word
my diepseer smart.
©Driekie Grobler
Min woorde wat baie sê!
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2018 - OOP projek