Met vrede en verlange
Groen skemer om my
en daarbo die maan
spikkel’been worteldiep
‘n nes van sterre
om my heen
Vandag lyk die wolke skeef
in die middel oopgestippel
met spierwit vere
en kussinkies van vrede
Kom herinnering
swart en blou
so koud in die mǒre
so koud sonder jou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.