Jongste aktiwiteit:

met


byna sonder aanraking
sweef haar voete oor die strand
soos my siel heeltyds die see verken
deur oë wat ver sien en deur die mis priem
so verdwyn afstand en tyd in daaglikse stryd

met flukse hande en flink verstand
vorder die jeug van ons land van klein
tot groot, in maalstroom van kleur en geur
elkeen met eie agenda van strewe tot hoogste
dit alles beleef my siel in sy vrye geestelike vlug

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak