
middeljaarskade (SILWER)
middeljaarskade
my
wissel-
vallige
wederhelf
na
jy
soos
blare
vál
en
my
takke
traag’lik
kaal
laat
staan
poog
ons
tog
deur
die
droog
omhoog
wetend
waarin
ons
wortels
vás
geanker
was
©ASvdM
2 Kommentare
-
Koos Elsum
Ek verwonder my of die vorm in die gedig foto die hoof uitbeelding vd gedig was, want dit is baie treffend vs die geplaasde gedig. Dankie gee my baie om aan te dink & geniet
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2021 – As die blare val projek