Jongste aktiwiteit:

MIERSHOOP

MIERSHOOP

Diep onder die aardkors
tonnels so lank soos ‘n stuk wors
hardloop hierdie mal diertjies
wonderlike klein miertjies

grawe en grou besige miere
soos hardwerkende klein diere
gaar hulle stapelvoedsel op
sonder om ‘n sekonde te stop

bou hulle ‘n modder miershoop
konkreet soos ingeneers met hoop
soos ‘n hoë verdiepings toring
vir die miere se grootte koning

© Eleen van Deventer Vorster
01/10/2018




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed